19 en GewapenDie rowwe en eerlike vertelling van 'n 'Bat in the bosoorloë van Namibië en Angola

Qualifies for free delivery

R299.00

add to wishlist
add to wishlist
Weight 0.600 kg
Dimensions 23.4 x 15.3 x 1.9 cm
Format

Pages

Size

ISBN9781928211686 Barcode9781928211686
Overview
19 en Gewapen is 'n aksiebelaaide vertelling van Granger Korff se twee diensjare in 1980/81 saam met 1 Valskermbataljon tydens die hoogtepunt van die Suid Afrikaanse Bosoorlog in Suid Wes Afrika (Namibië) en Angola.

Die rowwe en eerlike vertelling van ‘n ‘Bat in the bosoorloë van Namibië en Angola

19 en Gewapen is ‘n aksiebelaaide vertelling van Granger Korff se twee diensjare in 1980/81 saam met 1 Valskermbataljon tydens die hoogtepunt van die Suid Afrikaanse Bosoorlog in Suid Wes Afrika (Namibië) en Angola. Afgesien van die standaard teen-insurgensie aktiwiteite van die Fire Force krygsverrigtinge asook lokvalle en patrollies om SWAPO guerrillas te vind en te vernietig, was hy ook betrokke by verskeie noemenswaardige konvensionele oorgrensoperasies deur die Suid Afrikaanse Weermag (SAW) soos Protea, Daisy en Carnation, wat in Angola in beweeg het teen FAPLA (Angolese MPLA troepe) sowel as hulle Kubaanse en Sowjetbondgenote.

Korff se vormingsjare op die Oos-Rand as ‘n straatbakleiende jeug het ‘n invloed op sy toekomstige militêre loopbaan gehad wat ontsier was deur omstredenheid. Hy was konstant in die moeilikheid: Sy afwesigheid sonder verlof op die vooraand van die oorlog omdat hy na die front beweeg het; dat hy verskyn het voor ‘n krygsraad na hy n sersantmajoor in trane gehad het na hy hom aangerand het voor sy troepe; vuis gevegte met die dwelmeenheid en sy in hegtenisname na die uitmergelende sewe-week, 700km Recce keuringsuithouresies, is maar net ‘n paar van die kleurvolle staaltjies wat hierdie vertelling van diens in die Suid Afrikaanse Weermag deurspikkel. Sy skryfstyl is pittig, brutaal, selfveragtend en by tye humoristies-maar altyd eerlik.

vertaal deur Lenord le Hanie

Granger Korff. 1960—Cassius Clay won Olympic gold in Rome; the Beatles made their debut in Germany; apartheid was ‘booming’ in South Africa; and Granger Korff was born on the East Rand near Johannesburg to a realtor father and budding-actress mother. “The apartheid system was sewn tight as a Zulu drum and the country moved to a slow beat,” he says of the times. He grew up in the mining town of Benoni, a quiet child initially, before ‘enjoying’ a colourful school career as a musician and quickfisted rebel, attending a string of different schools for a string of different reasons.He graduated in 1979—alone from the public library. In 1985, plagued by his demons fromthe bush war, he travelled to the USA on a four-month boxing/vacation walkabout where he haunted the mean streets of Los Angeles, scrapping and boxing to survive. Ike Turner and Mickey Rourke were his drinking buddies and he almost became Jake LaMotta’s (‘The Raging Bull’) son-in-law. Twenty-four years later, Granger still lives in LA, where he runs a small plumbing business.

Lenord le Hanie commenced with basic military training at 1 Parachute Battalion in Bloemfontein during January 1984, followed by 18 months with Chief Staff Intelligence at Sector 20, Rundu on the Namibian-Angolan border. During border service he served at the UNITA headquarters at Jamba in Angola. Lenord is a former South African Taekwondo Champion and 1st Place Winner of the 19th Annual Silver Cup Championship, held in Miami (USA). Currently, an 8th Dan Master Instructor and top performer with exceptional coaching skills, accompanied by an outstanding record of achievement – he delivered 170 black belts and 38 SA National Protea athletes. He prides himself being the first South African to have passed the International Taekwondo Refereeing exams during 1996. He has over 35 years’ experience in defensive- and martial-art systems such as Taekwondo, Krav Maga, Close Quarters Combat, Brazilian Jiu Jitsu, Judo, Boxing and Kick-Boxing. He also had trained soldiers from the South African Special Forces and Parabats in the Israeli Krav Maga-system. He is happily married to Monica with 2 children from his first marriage.

Additional information

Weight 0.600 kg
Dimensions 23.4 x 15.3 x 1.9 cm
Format

Pages

Size

Publisher30 Degrees South Publishers Publication Date01/04/2014

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “19 en Gewapen”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

YOU MIGHT ALSO ENJOY

Best Sellers