As Ek Omdraai, Skiet MyWanneer Lojaliteit en Liefde Bots Suid Afrika – September 1939

Qualifies for free delivery

R240.00

add to wishlist
add to wishlist
Weight 0.800 kg
Dimensions 24.0 × 16.5 × 2.2 cm
Format

Pages

Size

Weight

ISBN9781928283270 Barcode9781928283270
Overview
Die verklaring van oorlog teen Nazi-Duitsland deur die Smuts-regering ruk ʼn Afrikanerfamilie uiteen: Die wedywering tussen twee Vrystaatse broers neem dodelike afmetings aan wanneer sjarmante Pierre die romantiese keuse maak en by die lugmag in Noord-Afrika aansluit, en Jan, sy ewe aantreklike jonger broer, die eed van die militante vleuel van die Ossewa-Brandwag aflê: ʼn eed wat net deur die dood verbreek kan word.

VIR DIE ENGELSE VEG? IN DER EWIGHEID NOOIT!

Die verklaring van oorlog teen Nazi-Duitsland deur die Smuts-regering ruk ʼn Afrikanerfamilie uiteen: Die wedywering tussen twee Vrystaatse broers neem dodelike afmetings aan wanneer sjarmante Pierre die romantiese keuse maak en by die lugmag in Noord-Afrika aansluit, en Jan, sy ewe aantreklike jonger broer, die eed van die militante vleuel van die Ossewa-Brandwag aflê: ʼn eed wat net deur die dood verbreek kan word.

Die broers se avonture tydens hierdie konfliktydperk bereik ʼn bloedstol¬lende hoogtepunt wanneer Pierre uit Italië terugkeer en broer teen broer een donker nag op ʼn Pondolandse strand teen mekaar te staan kom.
Hierdie verhaal weerspieël die diepe verdeeldheid wat die Tweede Wêreldoorlog tussen Suid-Afrikaners veroorsaak het: tussen families, vriende en kennisse; en waarvan die impak lewens verander het.
Die storie van die broers se ysingwekkende – en soms romantiese – eska¬pades beloof om die leser vasgenael te hou.

Ek het dit geniet om weer aan die komplekse aard van oorlog herinner te word – en aan die rampspoedige gevolge wat beperkte toegang tot inligting eens vir die wêreld ingehou het. In ʼn era van twiets en blitsboodskappe is dit moeilik om mens in te dink in ʼn tyd toe mense werklik nie van die waarheid bewus was nie voor dit te laat was. (Wir haben es nicht gewusst.) Amelia de Vaal, redigeerder en literêre vertaler

Dave Baker

Dave Baker was born and raised in Mthatha of English parents, in what was then the Transkei . Following misguided attempts to become a geologist or lawyer, he had a successful career in the Financial Services Industry, eventually retiring as the Managing Director of Alexander Forbes Swaziland. He then wrote training manuals for International Colleges Group, upgraded training manuals for the Insurance Institute of South and leading the upgrading of Hollard Insurance’s policy wordings, before starting on his first novel.

Additional information

Weight 0.800 kg
Dimensions 24.0 × 16.5 × 2.2 cm
Format

Pages

Size

Weight

PublisherSelf-published Publication Date01/07/2019

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “As Ek Omdraai, Skiet My”

YOU MIGHT ALSO ENJOY

Best Sellers