Die Rebellie van Jan Joubert

Qualifies for free delivery

R290.00

add to wishlist
add to wishlist
Weight 0.800 kg
Dimensions 23.4 × 15.3 × 2.7 cm
Format

Pages

Size

Weight

ISBN9780620811149 Barcode9780620811149
Overview
Die verhaal begin in die vroeëre Suidwes-Afrika, ten tye van implementering van VRR 435/1978, en is ‘n Damaskusreis vir inspekteur Jan Joubert, van SWAPOL, wat tot ‘n dramatiese einde in die Namibwoestyn ontplooi.

Die Rebellie van Jan Joubert is ‘n verhaal wat al 15 jaar in die gange van Johann Hamman se verbeelding sluimer. Die verhaal begin in die vroeëre Suidwes-Afrika, ten tye van implementering van VRR 435/1978, en is ‘n Damaskusreis vir inspekteur Jan Joubert, van SWAPOL, wat tot ‘n dramatiese einde in die Namibwoestyn ontplooi. Hier is baie spoke wat elk ‘n eie verhaal in hierdie boek vertel.

“Every once in a while one gets to read a book that grips the attention of the readr from the title and front cover to the back cover. It is a debut effort which I will put in the same class as Wilbur Smith and James A Mitchener.” Ben Kruger, USA.

Johann Hamman

Johann Hamman is ‘n krygshistorikus, slagveldgids en vryskutjoernalis wat al 14 jaar slagveldtoere en analises in Kwazulu-Natal doen. Hy is ook in die koerantwese werksaam as joernalis en fotograaf, en hierdie is sy eerste boek.

Additional information

Weight 0.800 kg
Dimensions 23.4 × 15.3 × 2.7 cm
Format

Pages

Size

Weight

PublisherSelf-published Publication Date15/09/2018

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Rebellie van Jan Joubert”

YOU MIGHT ALSO ENJOY

Best Sellers