Tuimel Tone!

Qualifies for free delivery

R95.00

add to wishlist
add to wishlist
Weight 0.200 kg
Dimensions 20.5 × 28.0 × 0.2 cm
Format

Pages

Size

ISBN9781928211600 Barcode9781928211600
Overview
Kom stap in die woud saam met die lomp held van hierdie storie en ontdek saam met hom hoe die lewe sou wees as n voël, vis of stoute apie.

Kom stap in die woud saam met die lomp held van hierdie storie en ontdek saam met hom hoe die lewe sou wees as n voël, vis of stoute apie. Deurmiddel van sy avonture leer hy verbasende feite oor homself.

Rebecca Hitch & Claire Norden

Rebecca Hitch, is gebore in die Vereenigde Koningkryk en woon nou saam met haar gesin op ‘n plaas in Eston, Suid Afrika. Sy het ‘n baccalaureusgraad in Opvoeding verkry by die Universiteit van KwaZulu-Natal en werk tans by ‘n plaaslik skooltjie. Tuimel Tone is haar eerste boek, geinspireer deur haar seun wie geweldige probleme oorbrug het ten spyte van sy fisiese gestremdheid en deur die proses geleer het om sy sterkpunte raak te sien en te waardeur. Hierdie boek is geskryf met die hoop dat ander kinders soortgelyk bemoedig sal lees om hulle eie uitdagings te oorkom.

Claire Norden spesialiseer in illustrasies vir kinderboeke en is ‘n bekende naam in die industrie. Haar opvallende, kleurvolle kunswerke is helder, vrolik en word deur talle jong lesers geniet. Na sy haar B-Tech graad in Grafiese Ontwerp voltooi het by Durban se Universiteit van Tegnologie het Claire begin werk in die uitgewers bedryf. Sy het haar eerste boek geillustreer in 2006 en het sederdien meer as n dosyn boeke suksesvol gepubliseer in beide Afrikaans en Engels. Claire woon tans in Durban saam met haar gesin en twee honde.

Additional information

Weight 0.200 kg
Dimensions 20.5 × 28.0 × 0.2 cm
Format

Pages

Size

PublisherLEDA Publishers Publication Date01/12/2014

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tuimel Tone!”

YOU MIGHT ALSO ENJOY

Best Sellers